12 koppies meelblom
5 koppies suiker
2 koppies klapper
6 eiers
1lb botter
12 teelepels bakpoeier
Lemoen olie na smaal
Bietjie sout
Room botter, suiker en eiers goed. Meng droe bestandele. Voeg eier mengsel by. Knie goed. Rol uit en bak op 175.
Resep uit Ouma Magda se resepte boek