Friday 6 September 2013

Skons

My Ouma Sybil in Dannabaai maak die lekkerste skons. 

Bestandele: 2 koppies meel, 4 teelepels bakpoeier, 1/2 teelepel sout, ongeveer 'n kwart margarine, halwe koppie yskoue water, 2 teelepels suurlemoen sap.

Metode: Meng al die droe bestandele, vryf botter goed in. Voeg dan die water met suurlemoensap by, moet nie die deeg te slap aanmaak nie. Druk die skons op 'n tafel wat uit wat met meel gestrooi is, sodat jou deeg nie vassit nie.

Smeer 'n geklitste eier oor en bak dan vir 20 na 30 minute op 180 grade.

Resep uit Ouma Sybil se resepte boek