Thursday 1 January 2015

Karamel Sous

1/2 Koppie Botter 
1/2 Koppie Suiker

Braai in kastrol tot ligbruin, Voeg 1 koppie kookwater by.  Neem 1/2 teelepel mielieblom gemeng met 'n klein bietjie water en voeg by mengsel.  Kook vir ongeveer 3 min.  Bedien koud.

Resep uit Ouma Magda se resepte boek