Wednesday 28 January 2015

Korslose Melktert

4 Koppies Melk
1 Koppie Meelblom
1 Koppie Suiker
1 Teelepel Bakpoeier
2 Eetlepels Botter
3 Eiers geskei
Bietjie Vanielje
Bietjie Sout

Klits die eierwitte styf.  Smelt die botter en meng met suiker en eiergele. Voeg bakpoeier by meelblom en sif dit by die eiermengsel.  Voeg dan die melk en vanielje by en klits baie goed met eierklitser.  Vou nou die styf geklopte eierwitte in en roer goed deur.  Gooi in 2 vuurvaste bakke en bak tot gaar.

Resep uit Ouma Magda se resepte boek